’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Lentekewers (368); verwelkbesies (369).

FOTO 368. ’n Verdere voorbeeld van die situasie soos in Foto 367, soos aanduidend daarvan dat blare sodanig deur lentekewers gevreet kan word dat feitlik slegs die hoofnerwe behoue bly. Moet nie met snuitkewer of slakskade verwar word nie.

FOTO 369. Kenmerkend van verwelkbesies is die insteek van ’n stilet net onder of op die kromming van ’n aktiefgroeiende spruitpunt – ten einde voorsiening te maak vir die onttrekking van selsap vanuit die vaatbundels.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 235

Made with FlippingBook Ebook Creator