’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Pylstertrusper (366); lentekewers (367).

FOTO 366. Karakteristieke vreetpatrone waarin blare vanaf die rande in ’n lynpatroon deur pylstertruspers verorber word, word hier geïllustreer.

FOTO 367. Die voorkoms van en kenmerkende vreetpatrone van lentekewers word in hierdie voorbeeld uitgebeeld.

234 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator