’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Bolwurm.
FOTO 358. Skade soos deur bolwurmlarwes by korrels (vóór deurslaan) aangerig kan word. Moet nie met die vreetpatroon van snuitkewers verwar word nie.
FOTO 359. Bolwurmvreetpatrone, in die formaat van erge gate wat soms dwarsdeur jong korrels strek, word hier uitgebeeld.
230 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator