’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Bolwurmmot (356); bolwurmlarwe (357).

FOTO 356. ’n Volwasse bolwurmmot.

FOTO 357. In hierdie voorbeeld val ’n blomtros tydens die blomperiode binne die aptyt van ’n volgroeide bolwurmlarwe. Let op die kenmerkende liggekleurde streep langs die sye daarvan.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 229

Made with FlippingBook Ebook Creator