’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Bolwurm (360); pylstertrusper (361).

FOTO 360. ’n Verdere voorbeeld van die situasie soos in Foto 359 – in welke geval ’n bolwurmlarwe die korrel verlaat om terselfdertyd ’n deurgevrete gat aan die lig te bring.

FOTO 361. Hierdie volgroeide pylstertrusper vind selfs ’n rankie nie as onvoldoende om sy voedingsbehoefte te bevredig nie. Let op dat die opvallende kolle agter die kop nie as ‘sienbare oë’ opereer nie, maar slegs as afskrikmiddel ten opsigte van natuurlike vyande dien.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 231

Made with FlippingBook Ebook Creator