’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Blaarspringers.
FOTO 354. Die voedingsaktiwiteite van blaarspringers berus daarop dat plantsap uit die vaatbundels aan die onderkante van blare onttrek word.
FOTO 355. ’n Tipiese voorbeeld van verbruining en verdroging vanaf die buitenste blaarrande, soos met die voeding van blaarspringers vereenselwig word. Moet nie onder andere met brak, droogte of versuiping verwar word nie.
228 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator