’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Slakke (349); vrugtevlieg (350).

FOTO 349. Tipiese vreetpatrone aan blare word hier uitgebeeld, in samehang daarmee dat slakke ook ’n aptyt vir jong rankies openbaar. Betreffende identifikasieprosedures kan ook op slymspore en kenmerkende uitwerpsels by die 16:00posisie gelet word.

FOTO 350. Direkte skade, soos verbandhoudend met die voedingsaktiwiteite van vrugtevlieglarwes, word met die voorkoms van bruingekleurde tonnels onder die skil by rypwordende druifkorrels geassosieer. Indirekte skade kom ook voor, soos voortspruitend uit die toegang wat tot sekondêre verrottingsorganismes deur vrugtevliegsteekplekke tydens eierlegging verleen word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 223

Made with FlippingBook Ebook Creator