’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Slakke.
FOTO 347. ’n Voorbeeld waar slakke in stokraamwerke gedurende die winter saamkoek – om sodoende die uitbot van oë af te wag ten einde op jong botsels toe te slaan.
FOTO 348. ’n Situasie waar jong groei aan intense vreetskade van slakke, wat selfs oornag kan plaasvind, blootgestel word.
222 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator