’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Vrugtevlieg.

FOTO 351. ’n Verdere voorbeeld van onooglike, bruin tonnels (soos in Foto 350) waarmee die voedingsaktiwiteite van vrugtevlieglarwes geassosieer word.

FOTO 352. ’n Volgroeide vrugtevlieglarwe verlaat die korrelweefsel om op die grond te val waar dit verpop.

224 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator