’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Stamboorderlarwes (343); slakke (344).
FOTO 343. ’n Lengtesnit van die voorbeeld in Foto 342 toon die voorkoms, asook die voedingsak tiwiteite van stamboorderlarwes in die murggedeeltes aan.
FOTO 344. Ernstige, direkte slakskade gedurende die lente by hierdie jong lootjie, soos aanduidend daarvan dat die oorspronklike spruitpunt en jong blare vernietig is, om tot die voortydige bot van sylootoë aanleiding te gee.
220 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator