’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Kweperstamboorderpapies (341); stamboorders (342).

FOTO 341. ’n Tipiese voorbeeld waar die voorkoms van ’n kweperstamboorderpapie met ’n lengtesnit van hierdie aangetaste stam aan die orde gebring word. Let ook op die voorkoms van tonnels en houtsaagsels waarmee hierdie plaagverskynsel geassosieer word.

FOTO 342. Alhoewel stamboorderskade meestal by meerjarige hout aangetref word, kan eenjarige winterlote ook aangetas word, soos in hierdie voorbeeld deur klein, byna onopvallende gaatjies aangedui word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 219

Made with FlippingBook Ebook Creator