’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Houtboorderkewers (337); kweperstamboorder (338).
Foto 337. Hierdie voorbeeld is tiperend van skade soos deur houtboorderkewers aangerig word. Let op die gaatjie by die 15:00posisie (derde van regs) waar ’n kewer visuele sigbaarheid vertoon.
FOTO 338. ’n Kenmerkende voorbeeld van die kweperstamboorder, in welke geval gate met ’n deursnee van tot 10 mm in stamgedeeltes kan voorkom.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 217
Made with FlippingBook Ebook Creator