’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Knoppiesblaar.

FOTO 326. Namate die galle verouder, word die wit uitgroeisels (soos in Foto 325) stelselmatig aan verbruining onderwerp. Let ook op die blaarrande wat in hierdie geval by Ramsey na onder begin krul.

FOTO 327. ’n Voorbeeld van erge knoppiesblaarmytskade in die vroeë groeiseisoen (vóór blom) by hierdie Sauvignon blancstok.

210 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator