’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Knoppiesblaar.
FOTO 328. ’n Kenmerkende voorbeeld waar wit, haaragtige uitgroeisels tesame met galle aan die bokante van blare voorkom – ’n situasie wat gewoonlik met hewige knoppiesblaarmytinfestering vereenselwig word.
FOTO 329. In die afwesigheid van ooglopende inividuele galle, dui die wit uitgroeisels op blaarrande (wat na onder begin krul) op hewige knoppiesblaarmytskade by hierdie jong loot tydens die vroeë groeiseisoen.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 211
Made with FlippingBook Ebook Creator