’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Witluis.

FOTO 323. Benewens direkte oesverliese, veroorsaak witluis ook dat groeikrag verminder en die leeftyd van stokke verkort word – soos by hierdie aangetaste Colombarstok uitgebeeld word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 207

Made with FlippingBook Ebook Creator