’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Witluis.

FOTO 321. ’n Voorbeeld waar witluis, blaarchlorose en die eerste tekens van rolblaar op hierdie aangetaste Roobernetstok voorkom.

FOTO 322. ’n Tipiese geval van vroeë blaarval by hierdie Chardonnaystokke soos met strawwe aanslae van witluis vereenselwig word.

206 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator