’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Witluis.

FOTO 317. Tiperend van witluisaktiwiteite is die benutting van heuningdou as groeimedium van roetskimmelswamme – soos in hierdie voorbeeld reeds met die aanvang van deurslaan opsigtelik voorkom.

FOTO 318. Hierdie feitlik oesgereed Chardonnaytros is in totaliteit deur witluis geruïneer, terwyl naasliggende blare en lootdele kenmerkende abnormaliteitsverskynsels daarvan openbaar.

204 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator