’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Witluis.
FOTO 307. Gedurende die winter word witluisaangetaste stokke meestal met swart, roetskimmel begroeide stamme/kordonne geassosieer.
FOTO 308. Met die aanbreek van die lente (in die afwesigheid van miere) is die voorkoms van skilpadkewers, om as sulks as natuurlike vyande van witluis te opereer, aanduidend daarvan dat laasgenoemde reeds aktiwiteit openbaar – ná die voltooiing van ’n oorwinteringsfase onder los basgedeeltes van aangetaste stokke.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 199
Made with FlippingBook Ebook Creator