’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Gespikkelde kalander/botselvreters.

FOTO 289. ’n Geval waar ernstige vreetskade deur gespikkelde kalanders en/of botselvreters by ontluikende oë en botsels aangerig is.

FOTO 290. Tiperend van gespikkelde kalanders/botselvreters is waar jong botsels gedeeltelik afgevreet word. Moet nie met slakskade verwar word nie.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 189

Made with FlippingBook Ebook Creator