’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Gebande vrugtekalander (287); gespikkelde kalander (288).
FOTO 287. Kenmerkend van wingerdsnuitkewers is dat mannetjies dikwels agterop die rûe van wyfies saamgedra word.
FOTO 288. ’n Tipiese voorbeeld van ’n gespikkelde kalander – wat in normale jare effens vroeër as die bekende gebande vrugtekalander (Foto 286) tot die wingerdtoneel toetree.
188 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator