’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Gebande vrugtekalander.
identifikasie – veral op grond van die kenmerkende lang voelhorings waarmee laasgenoemde ryklik bedeeld is – by die onvolwasse (donkerbruin tot swart van kleur), sowel as die volwasse (liggroen van kleur) lewensiklusstadia uitgevoer word (Foto’s 300, 301, 302 & 303). Normaalweg verskyn krompokkels vroeg in die seisoen (September/Oktober) en word voedingsaanslae veral op jong blare toegespits, waartydens kenmerkende vreetpatrone/skade – in die formaat van aanvanklik draderige gate – uitgeoefen word (Foto’s 304, 305 & 306).
FOTO 286. Die alombekende wingerdsnuitkewer – waarvan die volwassenes met kenmerkend ver lengde snuite/snoete bedeel is.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 187
Made with FlippingBook Ebook Creator