’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Nematodes.
FOTO 284. Nematodes (aalwurms) is mikroskopies klein en kan nie met die blote oog waargeneem word nie.
FOTO 285. Die groteske voorkoms van talryke ronde galle op jong wortels – wat as baie kenmerkend betreffende wortelaantasting deur knopwortelaalwurms beskou word, word hier uitgebeeld.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 185
Made with FlippingBook Ebook Creator