’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Filloksera.

FOTO 280. ’n Soortgelyke situasie as dié in Foto 279, waar die voorkoms van beide nodo en tuberositeite waarneembaar is. Al sou moedige pogings aangewend word, kan veronderstel word dat hierdie wortelstelsel nie die aanslag van filloksera op die langer duur sal kan weerstaan nie.

FOTO 281. Fillokseragalle aan die onderkante van blare – moet nie met erinose (knoppiesblaar) verwar word nie.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 183

Made with FlippingBook Ebook Creator