’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Astervergeling.
FOTO 273. Die abortering van jong trossies word as karakteristiek by Astervergeling geïnfekteerde stokke beskou.
FOTO 274. Bykomend tot die situasie soos in Foto 273, kan gedeeltelike afsterwing van groter trosse tot ernstig verlaagde produktiwiteit by aangetaste stokke aanleiding gee.
176 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator