’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Astervergeling.

FOTO 269. Die vroeë afsterf van lootpunte word as kenmerkend van Astervergelingsiekte beskou.

FOTO 270. ’n Verdere voorbeeld van lootpuntafsterwing, wat in hierdie voorbeeld deur terugsterwing opgevolg word.

174 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator