’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Astervergeling.
FOTO 267. ’n Verdere voorbeeld van blaarverrooiing soos in Foto 266, word hier uitgebeeld.
FOTO 268. ’n Tipiese voorbeeld van vergelingsiekte (onder die benaming van Flavescence dorée) waar blare bros en dikker as normaal vertoon – met rande wat na onder rol – word by hierdie erg aangetaste witdruifstok in Frankryk, geïllustreer.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 173
Made with FlippingBook Ebook Creator