’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Astervergeling.

FOTO 261. Astervergeling word sover bekend deur blaarspringers (as suigende, floëemvoedende insekte) in SA van aangetaste plante (wat onkruide en groentes mag insluit) na gesonde plante (wingerdstokke) oorgedra.

FOTO 262. Kenmerkend van Astervergelingsiekte is die voorkoms van ernstig vertraagde bot en verdwergde lootgroei op gedeeltes van stokke – met ’n bykomende neiging tot die ontwikkeling van talryke waterlote (veral op stamgedeeltes).

170 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator