’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Astervergeling.
FOTO 263. ’n Tipiese voorbeeld van aanvanklike verharding en verkreukeling van blare, soos deur Astervergelingsiekte in die vroeë groeiseisoen geïnduseer word.
FOTO 264. Blaarverharding en verkreukeling (Foto 263) in ’n gevorderde stadium van ontwikkeling.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 171
Made with FlippingBook Ebook Creator