’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Kombinasie van enasie (rasperblaar) en netelblaar.
FOTO 260. Die voorkoms van enasie in kombinasie met netelblaar by Sauvignon blanc (Languedoc Roussillon streek in die suide van Frankryk). Let daarop dat die visuele voorkoms van stamgedeeltes op die bykomende aanwesigheid van gleufstam mag dui.
168 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator