’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Enasie (rasperblaar) (258); kombinasie van enasie (rasperblaar) en netelblaar (259).

FOTO 258. ’n Verdere voorbeeld waarin ’n hangende groeipatroon van lote by hierdie Sauvignon blancstokke uitgebeeld word – vergelyk Foto 257.

FOTO 259. ’n Tipiese geval waar enasie in kombinasie met netelblaar by Sauvignon blanc voorkom. Let veral op die kenmerkende karaktertrekke soos deur netelblaar by blare in die 19:00posisie, geïnduseer word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 167

Made with FlippingBook Ebook Creator