’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Shirazterugsterwing.

FOTO 245. ’n Kenmerkende voorbeeld van die voorkoms van diep krake/gleuwe op stam en kor­ dongedeeltes – wat met ’n verharding/nekrose van aangetaste houtgedeeltes by stokke geassosieerd met Shirazterugsterwing gepaard gaan.

FOTO 246. Tipiese blaarverkleuringspatrone soos met Shirazterugsterwing vereenselwig word. Let ook op die verdikte entlas en stamgedeelte in hierdie voorbeeld.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 159

Made with FlippingBook Ebook Creator