’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Shirazsiekte.

FOTO 240. ’n Verdere voorbeeld van differensiasie van abnormaal groot en atipiese floëem ten koste van xileem. Let op die kenmerkende kurkstippel by die 12:00posisie.

FOTO 241. Ten spyte van ’n moedige poging om deur middel van hernieude lootontwikkeling (aan die bokant van die entlas) aan die gang te bly, moes hierdie Merlot noirstok finaal die knie buig – in reaksie tot abnormaliteite soos deur Shirazsiekte teweeggebring word.

156 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator