’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Shirazsiekte.
FOTO 238. Reaksies/veranderings van die sekondêre xileem soos deur Shirazsiekte teweeggebring. Kenmerkend is die voorkoms van atipiese houtvate (April 2005).
FOTO 239. Tiperend van Shirazsiekte is ’n intens gegolfde kambium (speekwieleffek) in samehang met atipiese, saamgepersde houtvate.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 155
Made with FlippingBook Ebook Creator