’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Shirazsiekte.

FOTO 236. Die anatomiese samestelling van ’n basale lootgedeelte soos verbandhoudend met ’n Shirazsiekte geïnfekteerde stok. Kenmerkend is die golwende kambium, swak ontwikkelde primêre floëem en die afwesigheid van sekondêre floëemveselbande, asook ’n fellogeen (kurkkambium) (April 2005).

FOTO 237. Differensiasie van abnormaal groot hoeveelhede floëemweefsel ten koste van xileem by trosstele van geïnfekteerde stokke (Maart 2005).

154 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator