’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Shirazsiekte.

FOTO 230. Karakteristiek van Shirazsiekte is hergroei aan die punte van ongelignifiseerde, groen lote – nadat blaarval reeds ver gevorder is (midJulie 2005).

FOTO 231. Die hergroei van lote (soos by Foto 230) by hierdie Merlot noirstok (visueelgeïnfekteerd met Shirazsiekte) teen laat Julie 1986.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 151

Made with FlippingBook Ebook Creator