’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Shirazsiekte.
FOTO 228. Soos by Foto 227 is die groen, rubberagtige en hangende lote – wat nie aan normale lig nifikasie onderwerp word nie – opmerklik.
FOTO 229. Groen, ongelignifiseerde lote met talryke kurkstippels (vanaf die basisse), wat in meeste gevalle so naby mekaar voorkom dat ’n ooreenkoms met lengtebarste geskep word (Februarie 2005).
150 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator