’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Shirazsiekte.
FOTO 232. Tipiese blaarverkleuringspatrone soos met Shirazsiekte geassosieer word.
FOTO 233. Blaarval in normale gevalle is reeds voltooi, terwyl die proses by visueelgeïnfekteerde stokke met Shirazsiekte baie vertraag word (midJulie 2005). Let op die kleiner voorkoms van stokke (veral in die middel van die groep) – soos ook in Foto 225 geïllustreer word.
152 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator