’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Rolblaar.
FOTO 200. ’n Tipiese voorbeeld waar by ’n witdruifkultivar die behoud van groengekleurde primêre en sekondêre nerwe – insluitend ’n nou strook weefsel rondom wat groen bly – deur rolblaar teweeggebring word.
FOTO 201. Die intense uitdrukking van karakteristieke blaarkaraktertrekke as gevolg van rolblaar by hierdie drie stokke van Sémillon (rooi) – ’n spontane kleurmutasie van Sémillon (wit).
132 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator