’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Rolblaar.

FOTO 198. Intense rol van blaarrande skep die indruk van kleiner blare, terwyl chlorofilverskansing deur verrooiing van blaarweefsel teweeggebring word. Uiteraard word die fotosintetiese kapasiteit in sodanige gevalle ernstig gekortwiek.

FOTO 199. Erge afwaartse rol van blaarrande met gepaardgaande tussennerfse vergeling van blaarweefsel en groengekleurde primêre en sekondêre nerwe by Sémillon.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 131

Made with FlippingBook Ebook Creator