’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Rolblaar.
FOTO 202. Die groteske aanslag van rolblaar word deur die indusering van karakteristieke blaarabnormaliteite by Chardonnay uitgebeeld.
FOTO 203. Kenmerkend van rolblaar is die voortbring van kleiner, minder en losser trosse met gepaardgaande vertraagde korrelverkleuring, rypwording en laer suikerkonsentrasies. Let op die teenwoordigheid van witluis by hierdie visueel swaargeïnfekteerde Roobernetstok.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 133
Made with FlippingBook Ebook Creator