’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Rolblaar.
FOTO 196. Láát blaarval word gewoonlik met rolblaar vereenselwig.
FOTO 197. Tiperend van rolblaar by rooidruifkultivars is ’n tussennerfse verrooiing van blaarweefsel met groengekleurde primêre en sekondêre nerwe – wat met ’n afwaartse rol van blaarrande gepaard gaan.
130 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator