’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Rolblaar en witluis.

FOTO 194. Die voorkoms van witluis met kleintjies onder die basgedeeltes van rolblaargeïnfekteerde stokke. ’n Soortgelyke situasie kan ook op wingerdwortels voorkom. Let op die beskermende aksie wat miere reeds op hierdie stadium uitoefen ten einde witluis teen natuurlike vyande te beskerm.

FOTO 195. By witluis bestaan geboortebeperking nie en die massas kleintjies beskik reeds op ’n baie vroeë stadium oor die vermoë om uiters suksesvol as vektore vir verspreiding en herinfeksie in terme van rolblaar te opereer.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 129

Made with FlippingBook Ebook Creator