’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Rolblaar.
FOTO 188. Die voorkoms van rolblaar by een (of meer) jong stokkies wat verspreid in ’n nuut aangeplante blok voorkom. In sodanige gevalle is dit aanduidend van probleme betreffende die fitosanitêre gehalte van plantmateriaal – ’n situasie wat onmiddellike optrede(s) vereis.
FOTO 189. ’n Tipiese voorbeeld van sekondêre verspreiding van rolblaar – van stok tot stok in bepaalde rye, asook booor na aangrensende rye.
126 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator