’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Rolblaar.
FOTO 186. Reeds teen die begin van Julie en steeds is hierdie visueel swaargeïnfekteerde rolblaarstokke in verruklike herfskleure uitgetooi.
FOTO 187. ’n Tipiese herfstoneel waar rolblaar op wit en rooidruifstokke in dieselfde ry beslag gelê het.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 125
Made with FlippingBook Ebook Creator