’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Millerandasie by geelmosaïek (177); millerandasie by netelblaar (178).
FOTO 177. Millerandasie soos dit in hierdie geval met geelmosaïek vereenselwig word.
FOTO 178. Millerandasie by Pinotage in die afwesigheid van enige kenmerkende blaarabnormaliteite soos met netelblaar in verband gebring kan word. Die noodsaaklikheid van virusopsporingstegnologie ter bevestiging, al dan nie, word derhalwe ten sterkste aanbeveel.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 119
Made with FlippingBook Ebook Creator