’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Abnormale lootvertakkingsnetelblaar (175); millerandasie by netelblaar (176).
FOTO 175. Alhoewel abnormale lootvertakkings as kenmerkend van netelblaar beskou word, is dit nie spesifiek nie en kan ook aan ander oorsake toegeskryf word.
FOTO 176. Erge millerandasie kan as die belangrikste bydraende faktor tot verlaagde produktiwiteit by netelblaargeïnfekteerde stokke beskou word.
118 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator