’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Geelmosaïek/nerfbandvergeling (173); verwarrende vlekke (174).

FOTO 173. Verkleuringspatrone kan soms baie verwarrend wees om sodoende die indruk te skep dat geelmosaïek en nerfbandvergeling in kombinasie voorkom.

FOTO 174. ’n Verdere voorbeeld waar die voorkoms van chlorotiese vlekke verwarring kan meebring – om derhalwe die noodsaaklikheid van die onderwerping van verdagte materiaal aan spesifieke virusopsporingstegnieke te beklemtoon.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 117

Made with FlippingBook Ebook Creator