’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Nerfbandvergeling.
FOTO 171. By nerfbandvergeling kan verkleurings soms in die formaat van onreëlmatige, geel chlorotiese lyne tot blare toetree.
FOTO 172. In hierdie geval kom verkleurings soos met nerfbandvergeling geassosieer word in die vorm van heldergeel, chlorotiese ringe voor.
116 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator