’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Netelblaar/geelmosaïek (169); geelmosaïek (170).

FOTO 169. Onreëlmatig verspreide geel vlekke in samehang met blaarvervorming kan aanduidend wees dat netelblaar en geelmosaïek in kombinasie by hierdie blare van Sémillon voorkom.

FOTO 170. Tiperend van geelmosaïek is die algehele (of feitlik algehele) vergeling van blare.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 115

Made with FlippingBook Ebook Creator