’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Netelblaar.

FOTO 167. Blaarvervorming (Foto 166) soos hier by Cabernet Sauvignon opsigtelik is. Let op die afwesigheid van verkleurings in die formaat van chlorotiese vlekke.

FOTO 168. ’n Tipiese voorbeeld van erge blaarvervorming, verkleining en verkleuring by Chardonnay in reaksie op netelblaarinfeksie.

114 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator